Vol 12-48

NHSA Newsletter

VOL. 12 (48) - 28-10-2016

LOGGING HUNTS ON OWN GAME RANCH AS ACTIVITIES

 Afrikaanse teks volg na die Engelse teks


Dear member,

If you would want to log hunts on your own farm, please follow the instructions in Notes 4 & 5 of paragraph 6.4 of our policy document on maintenance of dedicated status and act in accordance therewith.

Then logging hunts on your own farm is much easier and we all have a paper trail of such activities.

Please read HERE

In any other instance, please ask the owner of the farm where you hunt to sign the official hunt approval form, and attach same as proof to the hunting activities you log.

Download this form here - HERE

Kind Regards,
Herman Els

------------

Gewaardeerde Lid,

Indien u jagte op u eie jagplaas as aktiwitiete wil aanteken, volg u die porsedures wat in Notas 4 & 5 van paragraaf 6.4 in ons beleidsdokument oor instandhouding van toegewyde status aangeteken is, en handel daarvolgens asb.

Dan is die jagte op u eie plaas baie makliker om aan te teken onder aktiwiteite en ons het almal 'n papierspoor daarvan

Lees asb HIER

So nie, laat die eienaar van die plaas waar u jag, net elke keer vir u die amptelike jagtoestemmingsvorm teken en heg as bewys aan as u nie op u eie plaas jag nie - laai vorm HIER af

Groetnis,
Herman Els