Vol 11-19

NHSA Newsletter

VOL. 11 (19) - 12-11-2015

URGENT: RENEWAL OF FIREARM LICENCES

(Afrikaanse teks volg na die Engelse teks)

Dear Member,

We urge members to please ascertain that they apply for renewal of their firearm licences 90 days before the lapse of such licences takes effect - not within 90 days but 90 days before lapse of said licence

It is clear that SAPS have changed their policy and might not be so lenient with acceptance of renewal applications after the 90 day period had lapsed.

Do not get caught up in this serious issue by possibly being in possession of an unlicensed firearm.

Go look see NOW when your licences expire and ascertain you are well within the prescripts of the Law by submitting renewal applications before the 90 days before lapse of licences takes effect

Your existing white licence remains valid until your application for renewal has been finalised.

Regards
Herman Els

 -------

Geagte Lid

Ons waarsku dringend dat u asb sal seker maak dat u aansoeke vir hernuwing van vuurwapenlisensies 90 dae voor verval van sodanige lisensies ingegee is - nie in die periode van 90 dae voor verval nie, maar 90 dae voor die vervaldatum

SAPD het hulle beleid van moontlike verdraagsaamheid vir laat aansoeke vir hernuwing verander en mag dalk nie meer geneë wees om laat aansoeke te aanvaar nie

Moenie in hierdie gevaarlike situasie beland waar u dalk in besit van ongelisensieerde vuurwapens betrap kan word nie.

Gaan kyk NOU wanneer u lisensies verval en sorg asb dat u by die 90 dae bepaling hou.

U bestaande wit-lisensie bly geldig totdat die hernuwingsaansoek afgehandel is

Groetnis
Herman Els