Vol 11-18

NHSA Newsletter

VOL. 11 (18) - 02-11-2015

REPEAT:  2015 ANNUAL DEDICATED ACTIVITY REPORTS

(Afrikaanse teks volg na die Engelse teks)

Dear Member,

We repeat our Newsletter sent to members on 2 October 2015 in this regard

If you are not a dedicated hunter and/or sports-person you must please ignore this e-mail

Dedicated members are kindly reminded that the annual dedicated activities reports for dedicated hunters & dedicated sports-persons are due before or on 30 November 2015.

As the prescripts for maintenance of dedicated status are to long to quote her, we request that you please first read the requirements to maintain dedicated status – click on this link please

As indicated in Newsletter Vol. 11(01) dated 13 January 2015, members are required to please enter all dedicated activities on the Activities page of their Personal Natshoot web page – please click on the following link if you do not know how to enter activities on your Personal Natshoot web page.

Dedicated hunters & sports-persons who achieved dedicated status during 2015 need not submit an activities report for 2015 as it is the first year of their having attained such status.  However, we advise that such members enter all relevant activities in any case as these go towards showing participation when applying for new licences or for renewals.

Please take note that we just don`t have the capacity to enter activities for members - will will then have to appoint a person specifically to keep the activities of our approximately 9,000 dedicated members up to date.  Appointment of additional personnel will invariably have a knock-on effect on annual fees and we do not want to go there.

Kind regards
Herman Els

---------

Geagte lid,

Ons herhaal die Nuusbrief wat op 2 Oktober 2015 in hierdie verband aan lede versend is.

Indien u nie ‘n toegewyde jagter en/of sportskut is nie, kan u hierdie e-pos ignoreer.

Toegewyde lede word vriendelik daaraan herinner dat hulle jaarlikse toegewyde aktiwiteitsverslae voor of op op 30 November vir 2015 ingedien moet word.

Omdat die voorskrifte vir instandhouding van toegewyde status te lank is om hier aan te haal versoek ons u asb om die voorskrifte op die webblad wat oor toegewyde status handel te gaan lees asb – klik op hierdie skakel asb

Soos aangedui in Nuusbrief Vol. 11(01) van 13 January 2015, moet toegewyde lede asb hulle aktiwiteite op hul Persoonlike Natshoot Webblad aanteken (kyk Activities) – klik asb op die volgende skakel indien u nie weet hoe om aktiwiteite op u Persoonlike Natshoot Webblad aan te teken nie

Toegewyde jagters en/of sportskuts wat in hulle toegewyde status in 2015 verwerf het hoef geen verslag vir 2015 in te dien nie, aangesien u in die eerste jaar van u toegewyde status nie nodig het om ‘n verslag in te dien nie.  Ons beveel egter aan dat u in elk geval al u aktiwiteite op u Persoonlike Natshoot Webblad aanteken omdat dit deelname bewys wanneer u vir lisensies of vir herlisensiering wil aansoek doen.

Neem asb kennis dat ons net nie oor die kapasiteit beskik om aktiwiteite vir lede in te lees nie.  As ons dit wil doen sal ons `n bykomende personeellid moet aanstel om die nagenoeg 9,000 toegewyde lese se aktiwiteitsverlae in te lees.  Dit sal uit die aard van die saak `n effek he op jaarlikse lidmaatskapfooie en ons wil nie graag daaraan torring nie.

Vriendelike groete
Herman Els