Vol 11-16

NHSA Newsletter

VOL. 11 (16) - 03-10-2015

SUBMISSION OF 2015 ANNUAL DEDICATED ACTIVITY REPORTS

 (Afrikaanse teks volg na die Engelse teks)

Dear Member

If you are not a dedicated hunter and/or sports-person you must please ignore this e-mail.

Dedicated members are kindly reminded that the annual dedicated activities reports for dedicated hunters & dedicated sports-persons are due before or on 30 November 2015.

You can read the requirements to maintain dedicated status on the dedicated status page on the Natshoot website – click here please 

Activities have to be entered on the Activities page of your Personal Natshoot web page – please click on the following link if you do not know how to enter activities on your Personal Natshoot web page - click here please 

Dedicated hunters & sports-persons who joined the association during 2015 need not submit an activities report for 2015 as it is the first year of their enrolment.  However, we advise that such members enter all relevant activities in any case as these go towards showing participation when applying for new licences or for renewals.

Kind regards

Herman Els

 

---------

Geagte lid

Indien u nie ‘n toegewyde jagter en/of sportskut is nie, kan u hierdie e-pos ignoreer.

Toegewyde lede word vriendelik daaraan herinner dat hulle jaarlikse toegewyde aktiwiteitsverslae voor of op op 30 November vir 2015 ingedien moet word.

U kan die voorskrifte vir die instandhouding van toegewyde status op die webblad wat oor toegewyde status handel aflees – klik op hierdie skakel asb 

Aktiwiteite moet asb op u Persoonlike Natshoot webblad aangeteken word – klik asb op die volgende skakel indien u nie weet hoe om aktiwiteite op u Persoonlike natshoot webblad aan te teken nie - klik op hierdie skakel asb 

Toegewyde jagters en/of sportskuts wat in 2015 by die vereniging aangesluit het hoef geen verslag vir 2015 in te dien nie, aangesien u in die eerste jaar van aansluiting nie nodig het om ‘n verslag in te dien nie.  Ons beveel egter aan dat u in elk geval al u aktiwiteite op u Persoonlike Natshoot webblad aanteken omdat dit deelname bewys wanneer u vir lisensies of vir herlisensiering wil aansoek doen.

Vriendelike groete

Herman Els