Vol 11-07

NHSA Newsletter

VOL. 11 (07) - 08-03-2015

ONLINE APPLICATIONS FOR ENDORSEMENTS

(Afrikaanse teks volg na die Engelse teks)

As from 6 March 2015 NSA will, due to the dramatic increase in membership numbers, no longer accept requests for endorsements per Email or per fax, as we cannot manage such requests with the required speed and effectiveness it deserves.

All requests for endorsements must please be submitted from the member’s personal Natshoot web page – see the heading “Endorsements” (left side-menu on personal page)

If you are uncertain as to how to proceed, please read here

If you do not have access to a scanner, you may still fax your motivation to the fax number mentioned at the bottom of the applications page, just before you submit your endorsement request.  Please also ascertain that you mention the reference number stated just above the submit button, on the fax you forward with the motivation.

Please read the NSA policy on the issue of endorsements at the link provided at the top of the web page mentioned above.

This online applications process is much more effective, much easier, and much faster for all.

Kind regards

Herman Els

 

_____________________________

AANLYN AANSOEK VIR ENDOSSEMENTE

Vanaf 6 Maart 2015 sal NSA, weens die dramatiese toename in lede getalle, geen aansoeke vir endossement wat nie vanaf lede se persoonlike Natshoot webbladsye afkomstig is, met die nodige spoed en effektiwiteit wat dit verdien, kan hanteer nie.

All endossementaansoeke moet asb vanaf die lid se persoonlike Natshoot webblad op die Natshoot webwerf voltooi en aangestuur word (sien inskripsie “Endorsement” op die linker inhoudsopgawe op die persoonlike blad asb)

Indien u onseker is hoe om te werk te gaan, kan u die prosedure hier gaan aflees

Indien u nie toegang tot ‘n skandeerder het nie, kan u steeds u motiverings faks na die faksnommer wat verstrek word net voor u die “submit” knoppie by die endossementaansoek op u persoonlike webblad moet klik.  Maak asb seker dat u die verwysingsnommer wat op die aansoekblad verstrek word, duidelik op die faks aanbring sodat ons die faks en die aansoek met mekaar kan verbind.

Maak asb ook seker dat u die NSA beleid vir die uitreik van endossemente by die skakel wat bo-aan die voorgemelde webblad vermeld word, lees, voor u aansoeke indien asseblief.

Hierdie aanlyn aansoekproses is baie meer effektief, baie vinniger en baie gemakliker vir almal.

Vriendelike groete

Herman Els