Vol 11-05

NHSA Newsletter

VOL. 11 (05) - 01-03-2015

ADAPTATION TO MEMBERSHIP FEES FROM 1 APRIL 2015

This is one Newsletter we find less enjoyable to publish.

The current NSA membership fee structure for existing members has been in place since 2005.  As members are aware the cost of living invariably increases every year.  NSA has now reached a stage in its operations where we have to adapt to the increase in costs if we would want to maintain our services delivery levels (which we obviously would want to maintain).

As from 1 April 2015 membership fees for existing members will thus have to increase in the following manner:

Juniors (20 and younger):                    R150 / 12 month period

Regular members (ages 21 – 59):        R300 / 12 month period

Senior members (60 to 74):                 R230 / 12 month period

Exco has approved our plea in this regard, and as from 1 April 2015, senior members will be rewarded with Life Membership on the 1st day of January of the year in which they turn 75 years of age.  It is the only manner in which we can honour our senior members for their participation, and thus maintenance in upholding all aspects of all of those things we all love about the various uses of our firearms (be that for hunting or for sport shooting purposes).

This cost structure has been in place for new enrolments since August 2014.  As members are aware, NSA requires no additional membership fees for its dedicated members.

With sincere apology

Herman Els

 

_______

AANPASSING AAN LIDMAATSKAPFOOI VANAF 1 APRIL 2015

 

Hierdie is ‘n Nuusbrief wat ons minder aangenaam vind om te publiseer.

Die huidige struktuur van lidmaatskapfooie vir bestaande lede is reeds sedert 2005 in plek.

Soos lede maar al te bewus is, verhoog lewenskostes jaarliks.  NSA het ongelukkig ook nou ‘n stadium in sy operasionalisering bereik waarin jaarlikse lede fooie opgeskuif sal moet word ten einde ons vlakke van dienslewering in stand te kan hou (iets wat ons graag gestand sal wil doen).

Vanaf 1 April 2015 sal lidmaatskapfooie dus soos volg aangepas moet word:

Juniors (20 en jonger):             R150 / 12 maande periode

Gewone lede (tussen 21 en 59):          R300 / 12 maande periode

Senior lede (60 tot 74):            R230 / 12 maande periode

Die Uitvoerende Raad het ons versoek gestand gedoen, en het goedgekeur dat aan senior lede vanaf die ouderdom van 75 jaar af, Lewenslidmaatskap toegeken sal word (op die eerste dag van Januarie van die jaar waarin die lid 75 jaar oud word).  Dit is die enigste wyse waarop ons erkenning kan verleen aan hulle jare lange deelname aan ons almal se vuurwapenliefhebery, en wat aanleiding gee tot die instandhouding en voorsetting daarvan vir ons jongeres, om voort te gaan om met plesier daaraan te mag deelneem (hetsy jag- of sportskietverwant).

Hierdie struktuur van lidmaatskapfooie is sedert 1 Augustus 2014 reeds in plek vir nuwe lede wat by ons aangesluit het.  Soos lede bewus is, hef NSA geen addisionele lidmaatskapfooie vir sy toegewyde lede nie.

Met groot apologie

Herman Els