WhatsApp Message

This is the WhatsApp message circulated mentioning the Natshoot's opposition to the Game Meat Regulations.

As mentioned, Natshoot does not know the origin of this message, but presume it could have resulted from the Game Meat survey CHASA circulated late last week.

"Ons moet die opname wyd versprei aan alle jagters en plaas eienaars .

Ek verduidelik kortliks waaroor dit gaan.

Dit gaan oor 'n handvol mense wat besig is om die Wildsvleis Industrie in my opninie sal benadeel maar vir hulle tot groot finansiële voordeel sal wees terwyl jagters baie slegter daaraan toe sal wees. Indien hulle slaag hiermee sal ons as jagters bv nie meer die volgende kan doen, tensy die slaggerriewe op die jagplaas nie aan sekere gesondheid vereistes voldoen en die karkas/vleis nie deur n vleisinspekteer nagegaan en gesertifiseer is nie:

-  'n bok skiet vir 'n vriend of familie lid nie

- wild wat jy geskiet het of gedeeltes daarvan aan plaaswerkers of ouens wat geslag het, gee nie

- jagters beperk word op die hoeveelheid wild wat jy mag skiet in 'n periode van 2 weke. As ek reg onthou mag jy bv net 1 groot bok soos 'n Koedoe en 4 kleiner soos Rooibok

- 'n Boer mag nie vir sy werkers 'n bok skiet nie en n jagplaas /boer mag ook nie van die vleis vir kliente voorsit nie

- Jagters mag nie vleis skenk aan bv Bakkies Botha hulle se Help Jag projek

-vleis mag nie geskenk word vir voedingskemas nie.

Daar is nog meer maar ons moet die boodskap uitkry. Ek verstaan bv nie waarom SA Jagters hulle nie uitspreek hierteen nie, inteendeel lyk dit of hulle dit steun.

CHASA, PHASA en NHSA staan hierdie voorstelle sterk teen.

CHASA het reeds sterk standpunt ingeneem en 'n skrywe in jagters se belang gesirkuleer.

Kry die boodskap uit na jagters en plaas eienaars"