Newsletters

Additional Perspectives on the Use of Section 15 & 16 Firearms for Self Defence

 NHSA Newsletter

VOL. 14 (12) - 23-03-2018

ADDITIONAL PERSPECTIVES ON THE USE OF SECTION 15 AND 16 FIREARMS FOR SELF DEFENCE

Dear Member,

Our valued member, Kobus Boshoff of Deon Retief Attorneys in Musina, wrote a response on the contents of our Newsletter Vol 14(01) dated 15 January 2018  in respect of the topic of this Newsletter.

Kobus says;  "...

Ek vind dit gewoonlik aangewese om ‘n konserwatiewe benadering te volg wat ten beste met grondwetlike riglyne vereenselwigbaar is wanneer kliënte of die publiek geadviseer word rakende sake wat verband hou met die besit of gebruik van vuurwapens. ... dit is in die allernoodsaaklike belang van die sportskietgemeenskap om die gebruik van sport/jagwapens vir selfverdedigingsdoeleindes te ontmoedig — ek praat nie van ‘n noodsituasie nie.

Ek ly geen twyfel dat Suid-Afrika ten beste dieselfde pad gaan loop wat vuurwapenbesit betref as lande soos Australië en Engeland nie. Die populêre siening is dat dié lande se siviele bevolking totaal ontwapen is, wat natuurlik nie korrek is nie — vuurwapenbesit is bloot beperk tot die toegewyde sportskut en jagter.

Natuurlik is nie een van ons blind vir Suid-Afrika se unieke probleme nie, maar moet Wet 60 van 2000 nie as ‘n struikelblok gesien word wat geforseerde interpretasies vereis om bepaalde optrede te regverdig nie, maar as ‘n geleentheid wat benut moet word met behoorlike opleiding en wettige besit. Oorweldig die owerhede met samewerking, moenie GFSA se hand sterk nie. ..."

You can read his response and take on the issue at hand HERE.

It is clear that we as responsible firearm owners need to be diligent in how we use our firearms.  In the end we are all accountable for our actions and carry a responsibility to use firearms in such a manner that we do not "close doors" for our fellow firearm owners !

Kind Regards

Natshoot Office

All members notified of this Newsletter per Email on 23-03-2018