Newsletters

Electronic Membership Card

NHSA Newsletter

VOL. 11 (06) - 03-03-2015

ELECTRONIC MEMBERSHIP CARD

(Afrikaanse teks volg na die Engelse teks)

As from 1 March 2015 NSA will no longer issue members with the licence type membership card.

The cost of printing the licence type of membership card as we have been issuing as of late, is not very high.  It is, however, the serious time taken to print, place these cards in envelopes, and addressing these envelopes, and posting them, which can be utilised in much better productive ways.   We currently print approximately 280 membership cards for new members per month as well as cards for members who renew their membership and who have not yet received the “green licence type” membership card.  Going through this process easily takes up to three or four days (if time spent at Post Office is also calculated).

In addition we have experienced the loss of quite a number of membership cards in the post as some people apparently think the envelope contains a credit card and then makes off with the envelope.  Last mentioned obviously creates large frustration and causes unnecessary extra cost.  Courier of membership cards due to the unreliability of the Post Office is also not really an option, due to costs involved in that exercise.

As from 1 March members will be issued with an electronic membership card, which will always be up to date and available at all times on the personal Natshoot web page of members, where it can be accessed with a smart phone or iPod or other hand held device whenever the member needs it (obviously where there is a signal).

Enter personal Natshoot web page at the top of the website frame at “Member log in” (www.natshoot.co.za) and log in with your cell phone number as user id and your id number as pword (no spaces between numbers).  Electronic membership card is available at Certificates (bottom left side-menu on personal web page).

Membership cards are mostly needed when buying ammo and proof of dedicated status needs to be shown.   Members can thus at the firearms dealer enter their personal Natshoot web page on their smart phones and show their membership card to the shop attendant there and then.

If need be, the membership card can also be printed on A4 format if that is so preferred, and taken to the firearms dealer in that format.  The advantage being that members at all times have access to membership cards with up to date personal NSA information “printed” on it; electronic membership cards cannot be lost or stolen with wallets or purses.

This is just another way for us to use the available electronic technology to our direct benefit.

Kind regards

Herman Els

_________________________

 

ELEKTRONIESE LIDKAARTJIE

 

Vanaf 1 Maart 2015 sal NSA nie meer die lisensie-tipe lidkaartjie aan lede uitreik nie.

Die koste verbonde aan die druk van sodanige lidkaartjies is nie hoog nie.  Dis eger die ernstige tyd wat spandeer moet word aan die druk van die kaartjies, en die in koeverte plaas en adressering van sodanige koeverte, en die pos daarvan, wat op ander wyses baie meer produktief aangewend kan word.  Ons druk ongeveer 280 lidkaartjies vir nuwe lede per maand, plus `n hele aantal vir lede wat lidmaatskap hernu en nog nie die "groen tipe" lidkaartjie ontvang het nie.  Die afhandeling van hierdie proses kan maklik 4 dae in beslag neem (as tyd by Poskantoor spandeer ingereken word).

Ons het het ook verliese van ‘n aantal lidkaartjies ervaar, aangesien daar mense is wat klaarblyklik dink die koevertjie bevat ‘n kredietkaart, en dan met die posstuk wegstap.  Benewens die frustrasie wat dit veroorsaak skep dit ook bykomende en onnodige koste.  Daarbenewens is die koerier van lidkaartjies as gevolg van die onbetroubaarheid van die Poskantor se diens, nie werklik `n opsie nie, weens die koste verbonde aan sodanige oefening.

Vanaf 1 Maart 2015 sal ‘n konstant op datum elektroniese lidkaartjie aan lede uitgereik word, wat altyd op hulle slimfone op hulle persoonlike Natshoot webblad beskikbaar sal wees (24/7).  Die elektroniese lidkaartjie bied die voordeel dat op die oomblik korrekte NSA besonderhede van ‘n lid altyd op sodanige elektroniese lidkaartjie beskibaar sal wees (as daar sterk genoeg sein is).

Teken in op die persoonlike Natshoot webblad deur op die skakel "Member Log in" wat bo-aan die webtuiste se raam aangebring is (www.natshoot.co.za) - gebruik u selfoonnommer as gebruikers-id en u id nommer as wagwoord om in te teken (geen spasies tussen syfers).

Lidkaartjies word gewoonlik die meeste benodig by die aankoop van ammunisie wanneer die winkelassistent vir lede na bewys van toegewyde status vra.  Lede sal dus nou in ‘n posisie wees om op die plek, en op die minuut, `n opgedateerd elektroniese lidkaartjie aan die klerk in die winkel te toon.

Indien dit verlang word, kan die elektroniese lidkaartjie ook in A4 formaat gedruk word en daardie opgedateerde dokument kan dan saamgeneem word na die handelaar toe.  Die elektroniese lidkaartjie kan ook nie saam met ‘n beursie of handsak gesteel word nie – dis steeds beskikbaar op die lid se persoonlike NSA webblad.

Hierdie is nog ‘n wyse waarop ons die elektroniese tegnolgie tot ons direkte voordeel kan aanwend.

Vriendelike Groete

Herman Els